|
Bok en Lianie Ondersteun die
tassieprojek 0:0 Bok van Blerk en Liani May onthou eerste skooldag tydens Skooltassieprojek Added: 175 days ago From: kobusb Views: 973 | Comments: 0
Not yet rated
Hoop vir Aurora-werknemers
2:7 Die Solidariteit Beweging (die vakbond Solidariteit, Solidariteit Helpende Hand en AfriForum) het gister probeer om voor die aanvang van die Kersseisoen hoop onder talle voormalige Aurora-werknemers en hulle gesinne in die Springs-gemeenskap te vestig. /nDie Beweging het voormalige werknemers wat steeds werkloos is onder meer van moontlike werksgeleenthede ingelig en kospakkies vir hulle uitgedeel. Die Solidariteit Beweging is nou betrokke by die gemeenskap van Springs wat steeds sukkel om op te staan nadat 5 300 poste weens die Aurora-debakel tot niet gegaan het. Die Beweging se betrokkenheid die afgelope jaar het reeds vrugte begin afwerp. Added: 175 days ago From: kobusb Views: 786 | Comments: 0
Not yet rated
Die 'magtige' Apiesrivier is
vol riool 2:7 Die Tshwane Metroraad het Pretorianers gewaarsku om nie die water van die Apiesrivier te drink nie, want dit is vol riool. SAUK Nuus gesels ook met Juluis Kleynhans van AfriForum Omgewingsake wat beweer dat die eColi-bakterietelling 22 keer hoër is as normaal. Die gevaar bestaan dat Cholera sal uitbreek indien nie ingegryp word nie. Added: 187 days ago From: kobusb Views: 842 | Comments: 0
Not yet rated
Klara vra R200
0:32 Klara van 7de Laan vra R200 vir haar beste klein maatjies se skooltassies Added: 189 days ago From: kobusb Views: 1097 | Comments: 0
Not yet rated
Clara ondersteun die Skooltassieprojek
1:12 Die uiters gewilde aktrise, Angelique Gerber, wat bekendheid verwerf het as Klara van Boedapest in die sepie 7de Laan en aanbieder van Boer soek ‘n vrou, ondersteun Helpende Hand se Skooltassieprojek. Added: 189 days ago From: kobusb Views: 983 | Comments: 0
Not yet rated
Ons Was Daar boekbekendstelling
1:41 Altesaam 62 generaals, offisiere en gewone troepe, wat deelgeneem het aan die veelbesproke oorlog, het help skryf aan Ons was daar. Die boek bestaan uit 92 hoofstukke en beslaan 720 bladsye met foto’s en is 25 Oktober bekendgestel waar ván die skrywers hul storie kom vertel het. Dit handel egter nie net oor die Grensoorlog nie, maar dié oorlog word ook binne die konteks van die Koue Oorlog geplaas. Added: 208 days ago From: kobusb Views: 956 | Comments: 0
Not yet rated
Helpende Hand skep beursfonds vir
gestremde kunstenaars 1:43 Kunstenaars met gestremdhede het nie dieselfde geleenthede as ander kunstenaars om hul kunswerke ten toon te stel nie en Clover Aardklop 2011 is die ideale platform vir hulle. Dié uitstalling is Helpende Hand se uitreiking na jongmense en kinders met outisme. Kuns is dikwels ʼn outistiese persoon se enigste manier om uiting te gee aan sy of haar ervaring van die lewe, omdat belemmerde kommunikasie so ʼn sterk eienskap van outisme is. Die wins uit die verkope sal omskep word in ʼn beursfonds om jong kunstenaars met gestremdhede die geleentheid te gee om hulle kunstalent te ontwikkel. Added: 225 days ago From: kobusb Views: 752 | Comments: 0
Not yet rated
Tree aan! - Die eerste musiekspel oor
die Grensoorlog - Voorskou 2 2:39 Deon Opperman se Tree Aan! is 'n musiekspel wat die lewens van 'n klomp troepies volg - van koebaai by die stasie, deur basies en al die pad na die grens. Dit is vir die tweede keer op die planke vanaf 8 Oktober 2011 in die Staatsteater. Added: 251 days ago From: kobusb Views: 1263 | Comments: 0
Not yet rated
Land of Sorrow
5:26 A book about farm murders and farm attacks. How can a country allow so many tears? Added: 258 days ago From: kobusb Views: 1101 | Comments: 0
Not yet rated
Boekbekendstelling van Treurgrond
3:57 Dirk Hermann, Gnrl Chris van Zyl en ‘n slagoffer gesels oor plaasaanvalle en waarom dit nodig was om die boek, Treurgrond, te skryf. Added: 271 days ago From: kobusb Views: 1230 | Comments: 0
Not yet rated
Maroela skop af met 'n vuurwarm
debat 2:56 Steve Hofmeyr, Deon Opperman, Burgert Senekal en Salmon de Jager voer debat oor die onderwerp: "Afrikaanse protesmusiek: Sinvolle uitlaatklep of galmende simbaal?" Added: 298 days ago From: carina Views: 1125 | Comments: 0
Not yet rated
Boekbekendstelling: Prof Koos Malan
7:5 Prof Koos Malan stel sy boek bekend getiteld Politokrasie Added: 316 days ago From: carina Views: 1189 | Comments: 0
Not yet rated
Aurora-Krisis
6:1 Stroping van Pamodzi se Grootvlei myn deur Aurora en hulpverlening deur Helpende Hand aan die myn se werknemers. Gideon du Plessis verduidelik wat skeefgeloop het. Added: 335 days ago From: carina Views: 1881 | Comments: 0
Not yet rated
Boerewors-rekord op 16 Junie gebreek
3:18 Die nuwe wêreldrekord vir Boerewors is by die Windpompfees op 16 Junie 2011 gebreek. Die nuwe Boerewors-lengte was 514.5 meter lank. Added: 337 days ago From: carina Views: 1540 | Comments: 0
Not yet rated
Tree Aan! - Die eerste musiekspel oor
die Grensoorlog 0:35 Deon Opperman se Tree Aan! is ʼn musiekspel wat die lewens van ʼn klomp troepies volg ‒ van koebaai by die stasie, deur basies en al die pad na die grens. /nVanaf 11 Junie 2011 in die Staatsteater; bespreek by www.treeaan.co.za. Added: 364 days ago From: kobusb Views: 2138 | Comments: 0
Duvinage - Kreatief uitdaag
4:33 Pluralisme en Afrikaners moet gesonde vorm van groepspolitiek bedryf liberale nasionalisme. Daar moet ʼn verhouding tussen individue en die groepsbelang wees. Added: 414 days ago From: marnia Views: 1643 | Comments: 0
Not yet rated
Danie Goosen
3:38 Eie Nkandla Added: 414 days ago From: marnia Views: 1567 | Comments: 0
Not yet rated
Sol-Tech Opening 2011
3:46 'n Uittreksel uit Sol-Tech se opening. Sol-Tech hou op 2 April 2011 ʼn opedag vir alle belangstellende ambagsmanne. Added: 414 days ago From: marnia Views: 1623 | Comments: 0
Not yet rated
|