Watch Videos
Videos 1 - 20 of 288
 
Bok en Lianie Ondersteun die
tassieprojek

0:0
Bok van Blerk en Liani May onthou eerste
skooldag tydens Skooltassieprojek
Added: 71 days ago From: kobusb
Views: 454 | Comments: 0
Not yet rated
Hoop vir Aurora-werknemers
2:7
Die Solidariteit Beweging (die vakbond
Solidariteit, Solidariteit Helpende Hand en
AfriForum) het gister probeer om voor die
aanvang van die Kersseisoen hoop onder talle
voormalige Aurora-werknemers en hulle gesinne
in die Springs-gemeenskap te vestig. /nDie
Beweging het voormalige werknemers wat steeds
werkloos is onder meer van moontlike
werksgeleenthede ingelig en kospakkies vir
hulle uitgedeel. Die Solidariteit Beweging is
nou betrokke by die gemeenskap van Springs
wat steeds sukkel om op te staan nadat 5 300
poste weens die Aurora-debakel tot niet
gegaan het. Die Beweging se betrokkenheid die
afgelope jaar het reeds vrugte begin afwerp.
Added: 71 days ago From: kobusb
Views: 450 | Comments: 0
Not yet rated
Die 'magtige' Apiesrivier is
vol riool

2:7
Die Tshwane Metroraad het Pretorianers
gewaarsku om nie die water van die
Apiesrivier te drink nie, want dit is vol
riool. SAUK Nuus gesels ook met Juluis
Kleynhans van AfriForum Omgewingsake wat
beweer dat die eColi-bakterietelling 22 keer
hoër is as normaal. Die gevaar bestaan dat
Cholera sal uitbreek indien nie ingegryp word
nie.
Added: 84 days ago From: kobusb
Views: 456 | Comments: 0
Not yet rated
Klara vra R200
0:32
Klara van 7de Laan vra R200 vir haar beste
klein maatjies se skooltassies
Added: 86 days ago From: kobusb
Views: 672 | Comments: 0
Not yet rated
Clara ondersteun die Skooltassieprojek
1:12
Die uiters gewilde aktrise, Angelique Gerber,
wat bekendheid verwerf het as Klara van
Boedapest in die sepie 7de Laan en aanbieder
van Boer soek ‘n vrou, ondersteun Helpende
Hand se Skooltassieprojek.
Added: 86 days ago From: kobusb
Views: 597 | Comments: 0
Not yet rated
Ons Was Daar boekbekendstelling
1:41
Altesaam 62 generaals, offisiere en gewone
troepe, wat deelgeneem het aan die
veelbesproke oorlog, het help skryf aan Ons
was daar. Die boek bestaan uit 92 hoofstukke
en beslaan 720 bladsye met foto’s en is 25
Oktober bekendgestel waar ván die skrywers
hul storie kom vertel het. Dit handel egter
nie net oor die Grensoorlog nie, maar dié
oorlog word ook binne die konteks van die
Koue Oorlog geplaas.
Added: 105 days ago From: kobusb
Views: 630 | Comments: 0
Not yet rated
Helpende Hand skep beursfonds vir
gestremde kunstenaars

1:43
Kunstenaars met gestremdhede het nie
dieselfde geleenthede as ander kunstenaars om
hul kunswerke ten toon te stel nie en Clover
Aardklop 2011 is die ideale platform vir
hulle. Dié uitstalling is Helpende Hand se
uitreiking na jongmense en kinders met
outisme. Kuns is dikwels ʼn outistiese
persoon se enigste manier om uiting te gee
aan sy of haar ervaring van die lewe, omdat
belemmerde kommunikasie so ʼn sterk eienskap
van outisme is. Die wins uit die verkope sal
omskep word in ʼn beursfonds om jong
kunstenaars met gestremdhede die geleentheid
te gee om hulle kunstalent te ontwikkel.
Added: 121 days ago From: kobusb
Views: 523 | Comments: 0
Not yet rated
Tree aan! - Die eerste musiekspel oor
die Grensoorlog - Voorskou 2

2:39
Deon Opperman se Tree Aan! is 'n musiekspel
wat die lewens van 'n klomp troepies volg -
van koebaai by die stasie, deur basies en al
die pad na die grens. Dit is vir die tweede
keer op die planke vanaf 8 Oktober 2011 in
die Staatsteater.
Added: 147 days ago From: kobusb
Views: 978 | Comments: 0
Not yet rated
Land of Sorrow
5:26
A book about farm murders and farm attacks.
How can a country allow so many tears?
Added: 154 days ago From: kobusb
Views: 783 | Comments: 0
Not yet rated
Boekbekendstelling van Treurgrond
3:57
Dirk Hermann, Gnrl Chris van Zyl en ‘n
slagoffer gesels oor plaasaanvalle en waarom
dit nodig was om die boek, Treurgrond, te
skryf.
Added: 168 days ago From: kobusb
Views: 947 | Comments: 0
Not yet rated
Maroela skop af met 'n vuurwarm
debat

2:56
Steve Hofmeyr, Deon Opperman, Burgert Senekal
en Salmon de Jager voer debat oor die
onderwerp: "Afrikaanse protesmusiek: Sinvolle
uitlaatklep of galmende simbaal?"
Added: 194 days ago From: carina
Views: 890 | Comments: 0
Not yet rated
Boekbekendstelling: Prof Koos Malan
7:5
Prof Koos Malan stel sy boek bekend getiteld
Politokrasie
Added: 213 days ago From: carina
Views: 975 | Comments: 0
Not yet rated
Aurora-Krisis
6:1
Stroping van Pamodzi se Grootvlei myn deur
Aurora en hulpverlening deur Helpende Hand
aan die myn se werknemers. Gideon du Plessis
verduidelik wat skeefgeloop het.
Added: 231 days ago From: carina
Views: 1603 | Comments: 0
Not yet rated
Boerewors-rekord op 16 Junie gebreek
3:18
Die nuwe wêreldrekord vir Boerewors is by
die Windpompfees op 16 Junie 2011 gebreek.
Die nuwe Boerewors-lengte was 514.5 meter
lank.
Added: 234 days ago From: carina
Views: 1290 | Comments: 0
Not yet rated
Tree Aan! - Die eerste musiekspel oor
die Grensoorlog

0:35
Deon Opperman se Tree Aan! is ʼn musiekspel
wat die lewens van ʼn klomp troepies volg ‒
van koebaai by die stasie, deur basies en al
die pad na die grens. /nVanaf 11 Junie 2011
in die Staatsteater; bespreek by
www.treeaan.co.za.
Added: 261 days ago From: kobusb
Views: 1867 | Comments: 0
    
Flip Buys
2:44
Ideologie boom - Empires verval
Added: 310 days ago From: marnia
Views: 1601 | Comments: 0
Not yet rated
Duvinage - Kreatief uitdaag
4:33
Pluralisme en Afrikaners moet gesonde vorm
van groepspolitiek bedryf liberale
nasionalisme. Daar moet ʼn verhouding tussen
individue en die groepsbelang wees.
Added: 310 days ago From: marnia
Views: 1420 | Comments: 0
Not yet rated
Duvinage
2:56
Inleiding
Added: 311 days ago From: marnia
Views: 1448 | Comments: 0
Not yet rated
Danie Goosen
3:38
Eie Nkandla
Added: 311 days ago From: marnia
Views: 1341 | Comments: 0
Not yet rated
Sol-Tech Opening 2011
3:46
'n Uittreksel uit Sol-Tech se opening.
Sol-Tech hou op 2 April 2011 ʼn opedag vir
alle belangstellende ambagsmanne.
Added: 311 days ago From: marnia
Views: 1388 | Comments: 0
Not yet rated