Hoop vir Aurora-werknemers
 
Runtime: 2m 7s | Views: 493 | Comments: 0

Add Video To Your Social Bookmarks!
Comment On This Video
 

Please help keep this site FUN, CLEAN, and REAL..
Flag this video : Feature This! - Innappropiate

Video Information
 
Rating (0 votes): Not yet rated
Added: 29-11-2011
From: kobusb ( Send PM )
(59) | (0) | (0)

Description:
Die Solidariteit Beweging (die vakbond Solidariteit, Solidariteit Helpende Hand en AfriForum) het gister probeer om voor die aanvang van die Kersseisoen hoop onder talle voormalige Aurora-werknemers en hulle gesinne in die Springs-gemeenskap te vestig. /nDie Beweging het voormalige werknemers wat steeds werkloos is onder meer van moontlike werksgeleenthede ingelig en kospakkies vir hulle uitgedeel. Die Solidariteit Beweging is nou betrokke by die gemeenskap van Springs wat steeds sukkel om op te staan nadat 5 300 poste weens die Aurora-debakel tot niet gegaan het. Die Beweging se betrokkenheid die afgelope jaar het reeds vrugte begin afwerp.
Channels: Solidariteit  Helpende Hand 
Tags: Aurora 

Video URL :
Embed URL:
Related Tags