Rating (0 votes):
Not yet rated
Added: 17-11-2011
From:
kobusb
(
Send PM )
(59) |
(0) |
(0)
Description:
Die Tshwane Metroraad het Pretorianers gewaarsku om nie die water van die Apiesrivier te drink nie, want dit is vol riool. SAUK Nuus gesels ook met Juluis Kleynhans van AfriForum Omgewingsake wat beweer dat die eColi-bakterietelling 22 keer hoër is as normaal. Die gevaar bestaan dat Cholera sal uitbreek indien nie ingegryp word nie.
Channels:
AfriForum
Tags:
Apiesrivier
Pretoria
Omgewingsake
riool
siekte