Rating (0 votes):
Not yet rated
Added: 12-03-2010
From:
kobusb
(
Send PM )
(59) |
(0) |
(0)
Description:
Hester de Roubaix skryf \'n brief aan Nelson Mandela waarin sy praat oor vryheid, opvoeding en haar seun Dwayne.
Channels:
Helpende Hand
Tags:
nelson
mandela
armoede
regstellende
aksie
helpende
hand
staatstoelae kwalifiseer nie, net omdat hulle wit is.
Ek is nie 'n rasis nie, ek glo net in gelyke regte vir
almal. Ons is veronderstel om 'n demokratiese land te
wees waar almal 'n stem het, ongelukkig het net 'n
uitgesoekte handjievol 'n stem en verryk hulself uit
ander se armoed en pyn. Hoekom kan hierdie mense nie
ook kwalifiseer vir 'n HOP huis en staatstoelae nie?
Ons almal, (wit, swart, bruin, indier), betaal
belasing... hoekom kan almal nie daaruit baat nie? Want
daar is 'n gekose klompie mense in top poste in ons
land wat enorme salarisse vir hulseelf toe-eien en dan
is die krummels wat aan die einde van die dag oorbly
nie genoeg om na sy mense te kyk nie. My hart bloei as
ek sien hoe ons land sy mense verwaarloos.