|
|
||
|
Posted by tcdklerk
(697 days ago)
Reply to this |
|
Posted by gomgat1
(708 days ago)
Die regering sal nooit 'n stop sit aan misdaad nie. Sal
Reply to this
een van die slim manne daar buite vir ons 'n bietjie somme gaan doen en vir ons sê hoeveel die regering uit misdaad verdien???? Elke keer as daar iets gesteel word moet dit vervang word. Die regering verdien die BTW op daardie item. As jy vermoor word maak die regering BTW op die koste van jou begrafnes. As jy in die hospitaal opeindig maak die regering geld. As 'n vrou verkrag word en moet 'n sielkundige gaan sien maak die regering geld deur BTW op sy dienste. Die regering maak miljoene rande per maand op misdaad, hoekom sal hulle dit stop sit??????????? HENNIE |
|
Posted by MichelleB
(708 days ago)
Briljant ! Dankie aan almal wat die video moontlik
Reply to this
gemaak het. Iemand moet weet van al die misdaad, hopelik kyk baie mense op utube ook daarna. Ons het so mooi land, en sal wonderlik wees as hulle misdaad kan voorkom en ook weer die doodstraf terug kan bring !! |
|
Posted by AdrianaStuijt
(709 days ago)
Brljante joernalistieke werk. Veels geluk aan die hele
Reply to this
span by Solidariteit. |
even God is turning away his face in shame! this is no
life ! we are a horror movie, and running away from
mass murders! o God, forgive them, and keep us, our
children, our spouses and our family save!