Rating (0 votes):
Not yet rated
Added: 23-12-2009
From:
carina
(
Send PM )
(176) |
(0) |
(0)
Description:
FNB het in hulle interne nuusbrief, Treetalk, van 9 November 2009 bekend gemaak dat hulle aan FNB-personeel wat sukkel met die groeiende kostes van opleiding, bystand sal verleen uit FNB se ‘Staff Assistance Trust’. Die probleem is dat slegs SEB-Personeel vir hierdie bystand kwalifiseer, dus, alle personeel, behalwe wit personeel.
Channels:
Solidariteit
AfriForum
Solidariteit se sprekers
Tags:
Solidariteit
FNB