Public Videos
Videos 26-30 of 59
 

Floozerena besoek 'n skool
Sorina sing 'n liedjie vir die kinders.
Tags // Flooze skool kinders
Added: November 8, 2010, 5:05 am
Runtime: 52.68 | Views: 2192 | Comments:0
Not yet rated

Suné Zaaiman by Helpende Hand
Suné Zaaiman, 'n gr. 5-leerling aan die Laerskool Newton, is net 11 jaar oud, maar het eiehandig 'n projek aangepak wat daarop gemik is om 'n verskil te maak. Suné wou geld vir arm mense insamel en hulle sodoende probeer help om hul lewensomstandighede te verbeter.
Tags // armoede
Added: November 8, 2010, 8:04 am
Runtime: 293.56 | Views: 2375 | Comments:0
Not yet rated

Bittervrug foto-uitstalling
Internasionaal bekende fotograwe het behoeftige blankes buit Pretoria afgeneem en stal hul portrette uit in Johannesburg. Elke foto word vergesel deur 'n hoorbeeld wat die persoon se lewe beskryf.
Tags // kuns armoede fotografie
Added: November 9, 2010, 4:55 am
Runtime: 107.44 | Views: 2038 | Comments:0
Not yet rated

Helpende Hand lei 17 vroue op as dagmoeders
17 vroue minder bevoorregte vroue van Pretoria-Wes het gekwalifseer as dagmoeders en kan 'n verskil maak in hul gemeenskap.
Tags // armoede dagmoeders opleiding
Added: November 17, 2010, 5:44 am
Runtime: 106.60 | Views: 2081 | Comments:0
Not yet rated

Skooltassieprojek 2011 skop af
Solidariteit Helpende Hand se nasionale skooltassieprojek het vanjaar weer op ’n hoë noot afgeskop. Die organiseerders van die projek, tesame met vrywilligers, is tans fluks besig om die laaste tassies te verpak en dit by skole in die Gauteng provinsie af te lewer.
Tags // skooltassie kinders armoede
Added: January 5, 2011, 9:05 am
Runtime: 109.48 | Views: 1703 | Comments:0
Not yet rated