Misdaad-dokumentêr - Briewe aan president Zuma
Hierdie aangepaste dokumentêr is \'n opvolg van die vorige een wat gepubliseer is. Dit is gewys by die loodsing van Solidariteit se misdaadprotes-veldtog wat op 12 Mei 2010 afgeskop het.
Tags //
misdaad, protes, briewe, Zuma, Solidariteit, Steve Hofmeyr
Added: May 18, 2010, 4:12 am
Runtime: 739.28 | Views: 2365 |
Comments:0
