Public Videos
Videos 51-55 of 59
 

Land of Sorrow
A book about farm murders and farm attacks. How can a country allow so many tears?
Tags // farm murders Dirk Hermann plaasmoorde South Africa
Added: September 7, 2011, 8:20 am
Runtime: 325.80 | Views: 1101 | Comments:0
Not yet rated

Helpende Hand skep beursfonds vir gestremde kunstenaars
Kunstenaars met gestremdhede het nie dieselfde geleenthede as ander kunstenaars om hul kunswerke ten toon te stel nie en Clover Aardklop 2011 is die ideale platform vir hulle. Dié uitstalling is Helpende Hand se uitreiking na jongmense en kinders met outisme. Kuns is dikwels ʼn outistiese persoon se enigste manier om uiting te gee aan sy of haar ervaring van die lewe, omdat belemmerde kommunikasie so ʼn sterk eienskap van outisme is. Die wins uit die verkope sal omskep word in ʼn beursfonds om jong kunstenaars met gestremdhede die geleentheid te gee om hulle kunstalent te ontwikkel.
Tags // Aardklop kunste outisme
Added: October 10, 2011, 7:59 am
Runtime: 102.60 | Views: 752 | Comments:0
Not yet rated

Tree aan! - Die eerste musiekspel oor die Grensoorlog - Voorskou 2
Deon Opperman se Tree Aan! is 'n musiekspel wat die lewens van 'n klomp troepies volg - van koebaai by die stasie, deur basies en al die pad na die grens. Dit is vir die tweede keer op die planke vanaf 8 Oktober 2011 in die Staatsteater.
Tags // grensoorlog musiekspel staatsteater Deon Opperman
Added: September 14, 2011, 9:40 am
Runtime: 158.60 | Views: 1263 | Comments:0
Not yet rated

Ons Was Daar boekbekendstelling
Altesaam 62 generaals, offisiere en gewone troepe, wat deelgeneem het aan die veelbesproke oorlog, het help skryf aan Ons was daar. Die boek bestaan uit 92 hoofstukke en beslaan 720 bladsye met foto’s en is 25 Oktober bekendgestel waar ván die skrywers hul storie kom vertel het. Dit handel egter nie net oor die Grensoorlog nie, maar dié oorlog word ook binne die konteks van die Koue Oorlog geplaas.
Tags // grensoorlog boek Jannie Geldenhuis
Added: October 27, 2011, 3:53 am
Runtime: 101.00 | Views: 956 | Comments:0
Not yet rated

Clara ondersteun die Skooltassieprojek
Die uiters gewilde aktrise, Angelique Gerber, wat bekendheid verwerf het as Klara van Boedapest in die sepie 7de Laan en aanbieder van Boer soek ‘n vrou, ondersteun Helpende Hand se Skooltassieprojek.
Tags // 7deLaan skooltassieprojek
Added: November 15, 2011, 6:08 am
Runtime: 72.44 | Views: 983 | Comments:0
Not yet rated