Bok en Lianie Ondersteun die tassieprojek
0:0
Bok van Blerk en Liani May onthou eerste skooldag tydens Skooltassieprojek
skooltassie
Added: 59 days ago by
kobusb
Views: 395
Comments: 0
( Not yet rated )
Hoop vir Aurora-werknemers
2:7
Die Solidariteit Beweging (die vakbond Solidariteit, Solidariteit Helpende Hand en AfriForum) het gister probeer om voor die aanvang van die Kersseisoen hoop onder talle voormalige Aurora-werknemers en hulle gesinne in die Springs-gemeenskap te vestig. /nDie Beweging het voormalige werknemers wat steeds werkloos is onder meer van moontlike werksgeleenthede ingelig en kospakkies vir hulle uitgedeel. Die Solidariteit Beweging is nou betrokke by die gemeenskap van Springs wat steeds sukkel om op te staan nadat 5 300 poste weens die Aurora-debakel tot niet gegaan het. Die Beweging se betrokkenheid die afgelope jaar het reeds vrugte begin afwerp.
Aurora
Added: 59 days ago by
kobusb
Views: 382
Comments: 0
( Not yet rated )
Die 'magtige' Apiesrivier is vol riool
2:7
Die Tshwane Metroraad het Pretorianers gewaarsku om nie die water van die Apiesrivier te drink nie, want dit is vol riool. SAUK Nuus gesels ook met Juluis Kleynhans van AfriForum Omgewingsake wat beweer dat die eColi-bakterietelling 22 keer hoër is as normaal. Die gevaar bestaan dat Cholera sal uitbreek indien nie ingegryp word nie.
Apiesrivier
Pretoria
Omgewingsake
riool
siekte
Added: 72 days ago by
kobusb
Views: 413
Comments: 0
( Not yet rated )
Klara vra R200
0:32
Klara van 7de Laan vra R200 vir haar beste klein maatjies se skooltassies
7deLaan
skooltassieprojek
Added: 73 days ago by
kobusb
Views: 615
Comments: 0
( Not yet rated )
Clara ondersteun die Skooltassieprojek
1:12
Die uiters gewilde aktrise, Angelique Gerber, wat bekendheid verwerf het as Klara van Boedapest in die sepie 7de Laan en aanbieder van Boer soek ‘n vrou, ondersteun Helpende Hand se Skooltassieprojek.
7deLaan
skooltassieprojek
Added: 73 days ago by
kobusb
Views: 529
Comments: 0
( Not yet rated )
Ons Was Daar boekbekendstelling
1:41
Altesaam 62 generaals, offisiere en gewone troepe, wat deelgeneem het aan die veelbesproke oorlog, het help skryf aan Ons was daar. Die boek bestaan uit 92 hoofstukke en beslaan 720 bladsye met foto’s en is 25 Oktober bekendgestel waar ván die skrywers hul storie kom vertel het. Dit handel egter nie net oor die Grensoorlog nie, maar dié oorlog word ook binne die konteks van die Koue Oorlog geplaas.
grensoorlog
boek
Jannie
Geldenhuis
Added: 93 days ago by
kobusb
Views: 586
Comments: 0
( Not yet rated )
Helpende Hand skep beursfonds vir gestremde kunstenaars
1:43
Kunstenaars met gestremdhede het nie dieselfde geleenthede as ander kunstenaars om hul kunswerke ten toon te stel nie en Clover Aardklop 2011 is die ideale platform vir hulle. Dié uitstalling is Helpende Hand se uitreiking na jongmense en kinders met outisme. Kuns is dikwels ʼn outistiese persoon se enigste manier om uiting te gee aan sy of haar ervaring van die lewe, omdat belemmerde kommunikasie so ʼn sterk eienskap van outisme is.
Die wins uit die verkope sal omskep word in ʼn beursfonds om jong kunstenaars met gestremdhede die geleentheid te gee om hulle kunstalent te ontwikkel.
Aardklop
kunste
outisme
Added: 109 days ago by
kobusb
Views: 482
Comments: 0
( Not yet rated )
Tree aan! - Die eerste musiekspel oor die Grensoorlog - Voorskou 2
2:39
Deon Opperman se Tree Aan! is 'n musiekspel wat die lewens van 'n klomp troepies volg - van koebaai by die stasie, deur basies en al die pad na die grens. Dit is vir die tweede keer op die planke vanaf 8 Oktober 2011 in die Staatsteater.
grensoorlog
musiekspel
staatsteater
Deon
Opperman
Added: 135 days ago by
kobusb
Views: 943
Comments: 0
( Not yet rated )
Land of Sorrow
5:26
A book about farm murders and farm attacks. How can a country allow so many tears?
farm
murders
Dirk
Hermann
plaasmoorde
South
Africa
Added: 142 days ago by
kobusb
Views: 734
Comments: 0
( Not yet rated )
Boekbekendstelling van Treurgrond
3:57
Dirk Hermann, Gnrl Chris van Zyl en ‘n slagoffer gesels oor plaasaanvalle en waarom dit nodig was om die boek, Treurgrond, te skryf.
Treurgrond
plaasaanvalle
Added: 156 days ago by
kobusb
Views: 894
Comments: 0
( Not yet rated )
Aurora-Krisis
6:1
Stroping van Pamodzi se Grootvlei myn deur Aurora en hulpverlening deur Helpende Hand aan die myn se werknemers. Gideon du Plessis verduidelik wat skeefgeloop het.
Solidariteit
Helpende
Hand
Aurora
Added: 219 days ago by
carina
Views: 1559
Comments: 0
( Not yet rated )
Tree Aan! - Die eerste musiekspel oor die Grensoorlog
0:35
Deon Opperman se Tree Aan! is ʼn musiekspel wat die lewens van ʼn klomp troepies volg ‒ van koebaai by die stasie, deur basies en al die pad na die grens. /nVanaf 11 Junie 2011 in die Staatsteater; bespreek by www.treeaan.co.za.
grensoorlog
musiekspel
staatsteater
Deon
Opperman
Added: 248 days ago by
kobusb
Views: 1829
Comments: 0
(1 ratings)
Solidarity vs SAPS about promotions
1:38
Tinus Gous died in a helicopter crash while on duty. Tinus believed he was stopped from getting a captain\'s post because his was white. He was not promoted due to equity reasons.
BEE
police
helicopter
Tinus
Gouws
Added: 323 days ago by
kobusb
Views: 1482
Comments: 0
( Not yet rated )
Die realiteit van wit armoede
4:14
Helpende Hand gee perspektief oor wit armoede in Suid-Afrika.
wit
armoede
Added: 324 days ago by
kobusb
Views: 3013
Comments: 0
( Not yet rated )
Eskom tariefverhogings: Carte Blanche 1 van 2
0:0
Solidariteit was deel van \'n insetsel op Carte Blanche van Sondag, 18 Oktober 2009, oor Eskom tariefverhogings.
Eskom
Solidariteit
Carte
Blanche
Added: 830 days ago by
carina
Views: 2497
Comments: 0
( Not yet rated )
Solidariteit Radio - Jou stem op die Web!
2:34
Luister na Solidariteit Radio op www.solidariteitradio.co.za. Hier is die Witwarm Woensdag program van 13 Mei 2009.
Solidarteit
Radio
Added: 989 days ago by
carina
Views: 2698
Comments: 0
( Not yet rated )
Mangosutho Buthelezi sing Hoe ry die Boere
0:48
Mangosutho Buthelezi van die IVP sing 'Hoe ry die Boere sit-sit so'
IVP
Buthelezi
boere
Added: 1102 days ago by
carina
Views: 8350
Comments: 3
(2 ratings)
Chris Chameleon
2:25
Chris Chameleon met Solidariteit Jeug
Chris
Chameleon
Added: 1269 days ago by
carina
Views: 2817
Comments: 0
(1 ratings)
AfriForum
3:29
Wie en wat is AfriForum
AfriForum
Kallie
Kriel
Added: 1208 days ago by
carina
Views: 2818
Comments: 0
(1 ratings)
Jacob Zuma en Solidariteit besoek Bethlehem
3:24
Jacob Zuma besoek arm wit gemeenskap saam met Solidariteit Helpende Hand
Jacob
Zuma
wit
armoede
Helpende
Hand
Added: 1207 days ago by
carina
Views: 3565
Comments: 1
(1 ratings)
Wit armoede
15:33
Kallie Kriel op TV
Solidariteit
Afriforum
wit
armoede
Added: 1194 days ago by
carina
Views: 3607
Comments: 0
(1 ratings)
Mangosutho Buthelezi sing Hoe ry die Boere
0:48
Mangosutho Buthelezi van die IVP sing 'Hoe ry die Boere sit-sit so'
IVP
Buthelezi
boere
Added: 1102 days ago by
carina
Views: 8350
Comments: 3
(2 ratings)
De la Rey - De la Rey
1:5
Die liedjie De la Rey soos nog nooit tevore nie
Snaaks
De
la
Rey
Added: 1094 days ago by
carina
Views: 2608
Comments: 0
(1 ratings)
Jannie Moolman by Solidariteit Kongres 2009
0:32
Jannie Moolman oor Solidariteit
Jannie
Moolman
Solidariteit
Added: 1008 days ago by
daleen
Views: 2559
Comments: 0
(1 ratings)
Wit armoede 3 op WDS op KykNet
0:0
Flip Buys en Lindie Strydom se onderhoud op Wats die storie 22 Julie 2009 op KykNet
KykNet
Wit
armoede
Added: 913 days ago by
carina
Views: 2598
Comments: 1
(1 ratings)
Jericho - Niemand
4:45
Met die video Jerichodeur die befaamde SA Rock groep Niemand, het hierdie groep wat bestaan uit musikante, filmmakers en ontwerpers 'n stem gegee aan hulpelose slagoffers en die oorlewende families van mense wat gedood is in misdaad in Suid-Afrika.
---
With the video Jericho by famed SA Rock Band Niemand, this group consisting of musicians, film makers and designers has given a voice to helpless victims and the surviving families of people killed in crime in South Africa.
misdaad
Added: 694 days ago by
kobusb
Views: 15099
Comments: 2
(2 ratings)
Misdaad-dokumentêr - Briewe aan president Zuma
12:19
Hierdie aangepaste dokumentêr is \'n opvolg van die vorige een wat gepubliseer is. Dit is gewys by die loodsing van Solidariteit se misdaadprotes-veldtog wat op 12 Mei 2010 afgeskop het.
misdaad,
protes,
briewe,
Zuma,
Solidariteit,
Steve
Hofmeyr
Added: 620 days ago by
kobusb
Views: 2331
Comments: 0
(1 ratings)
FIFA 2010 World Cup: A Celebration of Genocide
5:15
Imagine if a FIFA World Cup stadium in Germany had been named the Adolph Hitler Stadium. Would Germany have permitted that? Or FIFA? Would they just have glossed over the names of those responsible for the deaths of so many?/nWhy then will FIFA 2010 World Cup matches be played at the Peter Mokaba Stadium? Peter Mokaba openly encouraged the murder of innocent South Africans and he influenced the South African Government to deny the existence of HIV/Aids./nMore than 2 000 farmers have been brutally murdered because of what Mokaba stood for, and more than 10% of our South African population are HIV positive./nFIFA owes the families of the murdered South African farmers and the victims of HIV/AIDS an apology.
fifa,
worldcup
soccer
stadium
southafrica
petermokaba
genocide
crime
hiv
aids
Added: 598 days ago by
kobusb
Views: 5265
Comments: 2
(1 ratings)
Misdaadprotes-veldtog regoor SA ondersteun
9:10
Op 19 Mei 2010 is Solidariteit se Misdaadprotes-veldtog regoor Suid-Afrika ondersteun deur mense wat rooi aangetrek en by 'n polisiestasie 'n memorandum oorhandig het. Talle skole en maatskappye het ook hul ondersteuning gewys.
misdaad,
veldtog,
Solidariteit,
Suid-Afrika
Added: 575 days ago by
kobusb
Views: 1785
Comments: 0
(1 ratings)
AfriForum Jeug moet verslag oor moedertaalonderrig saamstel
2:0
Die minister van hoër onderwys vra dat AfriForum Jeug hul hand op papier sal sit oor moedertaalonderrig.
taal
minister
universiteit
onderrig
onderwys
Added: 467 days ago by
kobusb
Views: 1636
Comments: 0
(1 ratings)
Die stories van Suid-Afrikaners wat die president nie wou hoor nie
14:1
Hierdie video is die langer weergawe
Solidariteit
Misdaad
Briewe
Added: 701 days ago by
carina
Views: 21698
Comments: 4
(6 ratings)
Willie Spies op SABC Nuus
4:12
Willie Spies gesels oor die omstandighede in Suid-Afrika en hoe om oproer te verhoed.
Willie
Spies,
Eugene
Terre'blanche,
Suid-Afrika
Added: 658 days ago by
kobusb
Views: 2241
Comments: 0
(1 ratings)
Tree Aan! - Die eerste musiekspel oor die Grensoorlog
0:35
Deon Opperman se Tree Aan! is ʼn musiekspel wat die lewens van ʼn klomp troepies volg ‒ van koebaai by die stasie, deur basies en al die pad na die grens. /nVanaf 11 Junie 2011 in die Staatsteater; bespreek by www.treeaan.co.za.
grensoorlog
musiekspel
staatsteater
Deon
Opperman
Added: 248 days ago by
kobusb
Views: 1829
Comments: 0
(1 ratings)
Jacob Zuma - Message for young South Africans
2:36
Jacob Zuma - Message for young South Africans
Jacob
Zuma
Added: 1112 days ago by
carina
Views: 3513
Comments: 1
![]()
(1 ratings)
Betlehem se behoeftes
2:1
Die mense van Bethlehem vertel.
armoede
Helpende
Hand
Added: 1360 days ago by
carina
Views: 3127
Comments: 0
( Not yet rated )
Fokus met Freek
8:38
Freek Robinson voer onderhoud met Dirk Hermann.
Freek
Fokus
Dirk
Hermann
arm
blanke
verslag
Added: 1350 days ago by
carina
Views: 3630
Comments: 0
( Not yet rated )
Helpende Hand se visie vir skuilings
2:52
Dr. Dawie Theron van Helpende Hand
armoede
Helpende
Hand
Added: 1352 days ago by
carina
Views: 3110
Comments: 0
( Not yet rated )
Die stories van Suid-Afrikaners wat die president nie wou hoor nie
14:1
Hierdie video is die langer weergawe
Solidariteit
Misdaad
Briewe
Added: 701 days ago by
carina
Views: 21698
Comments: 4
(6 ratings)
Jericho - Niemand
4:45
Met die video Jerichodeur die befaamde SA Rock groep Niemand, het hierdie groep wat bestaan uit musikante, filmmakers en ontwerpers 'n stem gegee aan hulpelose slagoffers en die oorlewende families van mense wat gedood is in misdaad in Suid-Afrika.
---
With the video Jericho by famed SA Rock Band Niemand, this group consisting of musicians, film makers and designers has given a voice to helpless victims and the surviving families of people killed in crime in South Africa.
misdaad
Added: 694 days ago by
kobusb
Views: 15099
Comments: 2
(2 ratings)
Mangosutho Buthelezi sing Hoe ry die Boere
0:48
Mangosutho Buthelezi van die IVP sing 'Hoe ry die Boere sit-sit so'
IVP
Buthelezi
boere
Added: 1102 days ago by
carina
Views: 8350
Comments: 3
(2 ratings)
Butchered Rainbow by Salomé Prinsloo
2:52
Salomé Prinsloo talks about her painting, Butchered Rainbow
Salomé
Prinsloo
Added: 838 days ago by
carina
Views: 5845
Comments: 0
( Not yet rated )
FIFA 2010 World Cup: A Celebration of Genocide
5:15
Imagine if a FIFA World Cup stadium in Germany had been named the Adolph Hitler Stadium. Would Germany have permitted that? Or FIFA? Would they just have glossed over the names of those responsible for the deaths of so many?/nWhy then will FIFA 2010 World Cup matches be played at the Peter Mokaba Stadium? Peter Mokaba openly encouraged the murder of innocent South Africans and he influenced the South African Government to deny the existence of HIV/Aids./nMore than 2 000 farmers have been brutally murdered because of what Mokaba stood for, and more than 10% of our South African population are HIV positive./nFIFA owes the families of the murdered South African farmers and the victims of HIV/AIDS an apology.
fifa,
worldcup
soccer
stadium
southafrica
petermokaba
genocide
crime
hiv
aids
Added: 598 days ago by
kobusb
Views: 5265
Comments: 2
(1 ratings)
Die stories van Suid-Afrikaners wat die president nie wou hoor nie (kort)
4:51
Langer weergawe op YouTube.
Zuma
Solidariteit
Misdaad
Added: 701 days ago by
carina
Views: 4635
Comments: 1
( Not yet rated )
Ontgroening by UV
4:16
Die Universiteit van die Vrystaat het weer gesorg vir \'n nuwe onthulling toe die HK van \'n koshuis ontgroen is.
ontgroening
universiteit
UV
Added: 542 days ago by
kobusb
Views: 4105
Comments: 0
( Not yet rated )
Sielsgebed
5:2
Die lied wat deur Mel Botes vir Helpende Hand geskryf is.
Helpende
Hand
Liedjie
Added: 982 days ago by
carina
Views: 3962
Comments: 1
( Not yet rated )
Suid-Afrika se Metropolisie in aksie
8:48
\'n Vrou word hardhandig behandel en gearresteer nadat sy \'n verkeersoortreding begaan.
Suid-Afrika,
verkeerspolisie,
arrestasie,
korrupsie
Added: 683 days ago by
kobusb
Views: 3755
Comments: 3
( Not yet rated )
Fokus met Freek
8:38
Freek Robinson voer onderhoud met Dirk Hermann.
Freek
Fokus
Dirk
Hermann
arm
blanke
verslag
Added: 1350 days ago by
carina
Views: 3630
Comments: 0
( Not yet rated )
Wit armoede
15:33
Kallie Kriel op TV
Solidariteit
Afriforum
wit
armoede
Added: 1194 days ago by
carina
Views: 3607
Comments: 0
(1 ratings)
Jacob Zuma en Solidariteit besoek Bethlehem
3:24
Jacob Zuma besoek arm wit gemeenskap saam met Solidariteit Helpende Hand
Jacob
Zuma
wit
armoede
Helpende
Hand
Added: 1207 days ago by
carina
Views: 3565
Comments: 1
(1 ratings)
AfriForum Protes oor Mugabe se uitnodiging na Zuma se inhuldiging
2:43
SABC 2 nuus op 7 Mei 2009 19:02
AfriForum
Zuma
Mugabe
SABC2
Protes
Added: 988 days ago by
carina
Views: 3529
Comments: 0
( Not yet rated )
Jacob Zuma - Message for young South Africans
2:36
Jacob Zuma - Message for young South Africans
Jacob
Zuma
Added: 1112 days ago by
carina
Views: 3513
Comments: 1
![]()
(1 ratings)
Wit armoede - SABC2 Nuus 5 April 2008
3:1
Wit armoede
Helpende
Hand
wit
armoede
Added: 1352 days ago by
carina
Views: 3478
Comments: 0
( Not yet rated )
Kunstenaars by die AfriForum Musiekfees
3:10
Van die kunstenaars wat by die AfriForum musiekfees opgetree het hierdie jaar was: Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Gerhard Steyn, Juanita du Plessis en Lianie May.
kunstenaars
AfriForum
musiekfees
Added: 435 days ago by
carina
Views: 3460
Comments: 0
( Not yet rated )
Sol-Tech
4:43
Nuwe Sol-Tech geboue in Booysens en Hermanstad word besoek en die studente vertel meer oor hul kursusse
Sol-Tech
Solidariteit
Elbie
Liebenberg
Paul
van
Deventer
Added: 884 days ago by
carina
Views: 3328
Comments: 0
( Not yet rated )
Helen Zille oor Taal en Kultuur
2:23
Helen Zille praat oor Taal en Kultuur
afrikaans
taal
da
zille
moerdertaal
onderrig
kultuur
Added: 1106 days ago by
fritsdk
Views: 3323
Comments: 0
( Not yet rated )
Waarvoor Staan Ons AParty
0:59
Waarvoor staan die A Party? Die A Party bou voort op die visie van President Mandela wat sy lewe gewy het aan die stryd teen ongelykheid en die strewe na n regverdige gemeenskap waar almal in vrede kan saamleef.
Mr
a
AParty
political
party
south
africa
Added: 1082 days ago by
AParty
Views: 3315
Comments: 0
( Not yet rated )
Jimmy Manyi on Robinson Regstreeks
0:47
Jimmy Manyi, the then Director General of Labour, appeared on Robinson Regstreeks on KykNET on 9 March 2010. Manyi raises his views on coloured South Africans in the Western Cape.
coloured
Western
Cape
affirmative
action
Added: 340 days ago by
kobusb
Views: 3315
Comments: 0
( Not yet rated )
Skooltassie Aurora Apiesrivier Pretoria Omgewingsake Riool Siekte 7deLaan Skooltassieprojek Grensoorlog Boek Jannie Geldenhuis Aardklop Kunste Outisme Musiekspel Staatsteater Deon Opperman Farm Murders Dirk Hermann Plaasmoorde South Africa Treurgrond Plaasaanvalle Steve Hofmeyr Maroela Media Prof Koos Malan Politokrasie Solidariteit Helpende Hand Boerewors 16 Junie 2011 Ideologie Boom - Empires Verval NDR Danie Goosen, Solidariteit, FAK Sol-Tech, Solidarity, Opedag, Openday
Help |
| 306 Online Visitors
Copyright © 2006-2009. All rights reserved. Webmaster.